zuid afrikaanse gezegdes

Collection by Henriëtte Pastoor

48 
Pins
 • 
38 
Followers
Henriëtte Pastoor
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 'n Hart wat liefhet bly vir ewig jonk

'n Hart wat liefhet bly vir ewig jonk

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

'n Pa is iemand na wie jy opkyk maak nie saak hoe lank jy al gegroei het nie...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die moeilikste tyd in jou lewe is nie wanneer niem...

Die moeilikste tyd in jou lewe is nie wanneer niemand jou verstaan nie maar wanneer jy jouself nie verstaan nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: as hy jou laat glimlag, jou op die voorkop soen, k...

as hy jou laat glimlag, jou op die voorkop soen, kan se hy is jammer, moeite doen, jou hand vashou, hard werk, jou probeer verstaan, dan is hy, glo dit of nie, naby genoeg aan perfek!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Volg jou hart dit ken die pad

Volg jou hart dit ken die pad

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Dis klein dingetjies wat vreugde bring.

‘Klein vreugdes / Small joys’ by Elizabeth Kendall

'Klein vreugdes / Small joys' by Elizabeth Kendall. Dis klein dingetjies wat vreugde bring. Direct translation of my Afrikaans words: Sometimesjoy is only a bundle of feathers on a dry twig. (Joy in looking and comprehending is nature’s mo...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: As jy alleen voel, sal ek jou skaduwee wees. As jy...

As jy alleen voel, sal ek jou skaduwee wees. As jy voel om te huil, sal ek jou skouer wees.As jy nie gelukkig is nie, sal ek jou glimlag wees. As jy my nodig het, sal ek altyd daar wees - Maria Els Labuschagne

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Liefde se wens is dat dit met jou medemens sal goe...

Liefde se wens is dat dit met jou medemens sal goed gaan

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Aan my kind...as ek moet kies tuseen asem haal en ...

Aan my kind...as ek moet kies tussen asem haal en jou liefhe...dan sal ek my laaste asem gebruik om vir jou te se...Ek is baie lief vir jou