Beskuit

Collection by Jenny Waso

8 
Pins
Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Recipes, Paleo Recipes, Kos, Rusk Recipe, Cream Cheese Recipes, Different Recipes

Growwe beskuit

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, African Dessert, All Bran, Bread Bun

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are South African Desserts, South African Recipes, South African Food, Africa Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Recipies, Fennel Recipes

Cremora Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

250ml cremora koffieverromer poeier 125ml kookwater 25ml wit asyn 1 kg bruismeel 12ml bakpoeier 250ml witsuiker 125ml klapper 2ml sout 250ml botter of margarien Voorverhit die oond tot 180C. Smeer …