My Getuigskrif | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Ipekonders. Paaiboelie. Skiewie. Fiemies. Oom-en-tante. Domastrant. Saalklappe. Letieng. Herkoutjie. Ydeltuit. Pitjies. U ken my vrese en my hoop. Die pad wat ek so kaalvoet loop. Makrielkuite. Heul. Gert Vlok Nel. Fietpetoors. Daalder. Priewie. Letterknegtery. Klipbril. Rhudolph Petus 'Ollie' Viljoen. Padpredikant. Dopperhemel. Tinteloog. Galroen. Jou toets word jou getuigskrif. Wat praat jy!

'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A.

#Afrikaans #Nederlands #idiome #segoed #suidafrika

’n Klap van die windmeul weg hê

Pinterest
Search