Recipes

Collection by Jenny Claase

7 
Pins
Bacon and cheese bread Braai Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Veg Recipes, Yummy Recipes, Bacon Dishes, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Savoury Recipes

Kaas en Bacon Gereg

Oond 180 gr C. Roer al die bestandele saam in bak: 1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 2 eiers en 2 k melk, saam geklits. Skep in gesmeerde oondbak. Sprinkel bietjie paparika oor. Bak 40 minute tot goudbruin. Be

Recipes/resepte – Page 14 – Kreatiewe Kos Idees South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Polenta Recipes, Cooking Videos, Kos, Good Food

Braaivleis Mielietert

Braaivleis Mielietert Bestanddele:... 2 blikke suikermielies (roomsoort) 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker 4 eiers 30 ml gesmelte botter/margarien Metode: Meng droë bestanddele saam. Voeg die res van bestanddele by en meng deur. Gooi mengsel in 'n gesmeerde vuurvaste oondbak en bak vir 1 uur of tot goudbruin teen 180°C.