Afrikaans resepte

Collection by Jene Samuels

11 
Pins
RSG - Dis die een! || Resepte || Kenny se kaaskoek in die mikrogolfoond

RSG - Dis die een! || Resepte || Kenny se kaaskoek in die mikrogolfoond

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Grenadellatert met vyf bestanddele

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…

Kondensmelk fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…

Oond : 180 gr C. Smeer en voer 2 ronde koekpanne met bakpapaier. Verhit 1 k water en 5 E kakaopoeier. Koel effe af. Sif 2 k Bruismeel, halwe t sout, voeg dan 2 k suiker by, in mengbak. Roer kakaome…

Heerlike Klam Sjokoladekoek.

Oond : 180 gr C. Smeer en voer 2 ronde koekpanne met bakpapaier. Verhit 1 k water en 5 E kakaopoeier. Koel effe af. Sif 2 k Bruismeel, halwe t sout, voeg dan 2 k suiker by, in mengbak. Roer kakaome…

an biltong tert Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak en voer uit met gekoopte broskorsdeeg. Gooi 250 gr gerasperde cheddar kaas oor deeg, dan 150 gr gesnyde biltong. Klits saam: 4 eiers en 250 ml room en 125 ml melk en sout en peper. Gooi bo-oor biltong en bak 1 uur tot vulsel gestol is. Laat 10 min staan voordat jy dit voorsit.

Biltong Tert

Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak en voer uit met gekoopte broskorsdeeg. Gooi 250 gr gerasperde cheddar kaas oor deeg, dan 150 gr gesnyde biltong. Klits saam: 4 eiers en 250 ml room en 125 ml melk …

Flopvrye pannekoek,wafels en flapjacks

PANNEKOEK/ PLAATKOEKIES/WAFELS/JAFFELS

BRANDEWYN FUDGE SOUS OOR WAFELS OF PANNEKOEK 750 ml suiker 750 ml water 15 ml botter 3 stukke pypkaneel Knippie sout Vars nartjieskille 60 ml mielieblom of vlapoeier, opgelos in ’n klein...

2k gerasperde skerp cheddarkaas ½ k botter 1½ k koekmeel knypie sout knypie droë mosterd knypie rooipeper Meng al die bestanddele goed saam. Plaas die deeg op 'n gemeelde oppervlak en rol in 'n silindriese rol. Draai toe in kleefplastiek en vries 1uur. Sny daarna in dun wieletjies. Plaas wieletjies op 'n ongesmeerde bakplaat en bak 15- 20 minute 200°C tot ligbruin. Laat afkoel en bedien.

3 Bestanddele Koek

3 BESTANDDELE KOEK

Angelique Butler Die 3 BESTANDDELE KOEK!!!!!!!! (Die koek waaroor almal gons) http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/3-bestanddele-koek.html 6 eiers geskei 1 kop self raising meel 1 kop suiker ( ek het castor sugar gebruik) Metode: Skei eiers, gooi 1/2 kop suiker by wit en 1/2 kop suiker by geel klits wit van eiers baie goed, (amper tot styf) en klits dan geel baie goed gooi bymekaar en voeg meel bietjies gewys by. Bak in oond by 180 grade C vir 30 min. #3 bestanddele…