KLEIN KOEKIES

Collection by Elaine van Zyl

35 
Pins
Coconut Clusters Bestanddele 125 ml melk k) 125 ml kakao k) 500 ml suiker k) 125 ml margarien k) 750 ml hawermout k) 5 ml vanieljegeursel t) 250 ml klapper k) & handvol grondboontjies - fyngekap, kan ook bygevoeg word . South African Desserts, South African Recipes, Kos, Puffed Wheat Squares, Delicious Desserts, Yummy Food, Dessert Recipes, Candy Recipes, Baking Desserts

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Coconut Clusters Bestanddele 125 ml melk (1/2 k) 125 ml kakao (1/2 k) 500 ml suiker (2 k) 125 ml margarien (1/2 k) 750 ml hawermout (3 k) 5 ml vanieljegeursel (1 t) 250 ml klapper (1 k) 'n handvol grondboontjies - fyngekap, kan ook bygevoeg word ...

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Healthy Food, Sprite Zero

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Koffie Soentjies - KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif 10 ml t) koffiepoeier 15 ml e) kookwater 500 ml k) koekmeel, gesi Kos, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Baking Recipes

Koffiesoentjies

ongeveer 24 koekies Bestanddele KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k)

MAKLIKE MIELIEKOEKIES. Hierdie mieliekoekies is maklik en heerlik saam met braaivleis. Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, Good Food, Yummy Food, South African Recipes, Light Recipes, Fritters, Vegetable Dishes

MAKLIKE MIELIEKOEKIES - Food Lovers Recipes

MAKLIKE MIELIEKOEKIES. Hierdie mieliekoekies is maklik en heerlik saam met braaivleis.

 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek… Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cookie Cups, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food

Knars Choc-Kits Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek…

Quick and Easy Scone Recipe (Only 3 Ingredients!) The Links Site is part of Scones recipe easy - This easy scone recipe only requires 3 ingredients! Better still, these scones are so good that you will never need to make scones the hard way again! Food Cakes, Snacks, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Scone Recipes, Scone Recipe Easy, Easy Biscuit Recipe 3 Ingredients, Scones And Cream Recipes, Recipe For Scones

Quick and Easy Scone Recipe (Only 3 Ingredients!) | The Links Site

This easy scone recipe only requires 3 ingredients! Better still, these scones are so good that you will never need to make scones the hard way again!

Hertzoggies in a pan My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Baking Desserts, Mexican Recipes

Hertzoggies in ’n pan

Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

Bestanddele: 2 kg koekmeelblom 7 ml sout geelsuiker 750 g botter 110 ml skoon varkvet 400 ml stroop 25 ml koeksoda 250 ml baie sterk swart koffie vanieljegeursel So gemaak: Men… Coffee Biscuits, Coffee Cookies, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, No Bake Cookies, Cheese Biscuits, Yummy Cookies, Sugar Cookies, Pastry Recipes

Outydse Koffiekoekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: 2 kg koekmeelblom 7 ml sout 625ml geelsuiker 750 g botter 110 ml skoon varkvet 400 ml stroop 25 ml koeksoda 250 ml baie sterk swart koffie 15ml vanieljegeursel So gemaak: 1. Men…

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Passion cream and coconut biscuits - HQ Recipes Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Yummy Cookies, Sugar Cookies, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Baking Ideas

Resep: Botterkaramel-brosbroodrosette | Maroela Media

Dié ryk en geurige koekies sal behoorlik jou mond laat water.

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.