Ek is verlief op hierdie gedig... Geen idee wie is die skrywer nie...

Ek is verlief op hierdie gedig. Geen idee wie is die skrywer nie.

Vergifnis humor - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Afrikaans #HappilyEverAfter

Soms

Soms

In ons Huis.

Afrikaanse Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Friendship, Birthdays, Vinyls, Biblical Verses, Birthday, Vinyl Records

Anthea

Anthea

Afrikaans, Scripture Verses, Bible Scriptures, Gods Promises, Strong Quotes, Christian Faith, Dear God, Spiritual Inspiration, Savior

'n Nuwe begin, begin aanvanklik eers met verlies. Onthou wanneer die Here jou seën met 'n nuwe seisoen, moet daar eers 'n einde wees aan die huidige ene. Dit is gewoonlik wanneer ons aan geslote deure klop. Soms is dit moeilik en ander kere is die oorgang maklik, maar is altyd die moeite werd.

44db7036d59d5412899275ede170721a.jpg (300×300)

- deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] (Teks - Gen) (Be still)

Prentresultaat vir antjie krog gedigte jy mag maar

Beautiful poem by Hester Heese (I love the honesty)

Absoluut niks gebeur per toeval nie. Jy is besig om voorberei te word vir groter dinge. Al kan jy nie nou die groter prentjie sien nie, kan jy rustig wees in die wete, alles werk uit soos dit moet.

Rut het opgeëindig met 'n goddelike seën, want sy was gehoorsaam. Sy het laat gaan wat dood is en geen meer doel dien nie; en het voorentoe beweeg al was sy bang en onseker. Hou op die dinge water gee wat nooit weer gaan groei nie en beweeg voorentoe in geloof dat die toekoms wat die Here vir jou beplan, baie beter is as die wat jy agter laat.

Afrikaans, Summer Recipes

Pinterest
Search