Be still and know that He is God.

The teacher is always quiet during a test. The teacher is always quiet during a test. The teacher is always quiet during a test.

Mother Daughter Quotes, Afrikaans Quotes, Bible Verses Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Happy Birthday Quotes, Special Quotes, Christian Quotes, Inspire Quotes

Uit Hemelhout is ons gesny, klein ou skippies ek & jy...met liefde is ons neergesit op golwe groot in 'n onbekende see, waar HY vir ons die rigting sal gee... #Afrikaans #MooiWoorde __Oorsprong onbekend__

Uit Hemelhout is ons gesny, klein ou skippies ek & jy.met liefde is ons neergesit op golwe groot in 'n onbekende see, waar HY vir ons die rigting sal gee.

Afrikaanse Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Captions, Wise Words, Prayer, Barbie, Summer Recipes, Biblical Verses

Plant Markers, Afrikaans, Herb, Pallet, Spiritual, Grass, Shed Base, Herbs, Pallets

Psalms 37:4-5 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. Vertrou op God vir die jaar wat voorlê, doen wat goed is en hou aan om te lewe en te werk in vrede. Verheug jou in die Here en Hy sal die dinge wat jy begeer voorsien. Vertrou die bestuur van jou lewe aan God en Hy sal elke dag vir jou sorg. #LiefGodGrootliks

Wise People, Afrikaanse Quotes, Strong Quotes, Wise Words, Strong Mind Quotes, Word Of Wisdom

Pinterest
Search