skool

Collection by Bianca Lotheringen

207 
Pins
 • 
13 
Followers
Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben Teaching Skills, Teaching Aids, Teaching Reading, Free Printable Alphabet Worksheets, First Grade Math Worksheets, Kindergarten Worksheets, Afrikaans Language, Learning Support, Spelling Words

Begripstoetse - Juffrou 911

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben

  Preschool Writing, Math Literacy, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Reading Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 1 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Eenvoudige begripslees stories met eenvoudige vragies wat leerder mondeliks of skriftelik kan beantwoord. Stories ingesluit: Jos; Somme; Sus se mus; Die slang; Fiks; Die hen; Nakkie die nar; Die blompot; Bennie; San se kat; Ben die hond; Pieter en Katrien; Tombo; Ouboet trou; Visvang; Jaffie die hond. Stories & vrae kan gelamineer word vir hergebruik.

  Reading Skills, Writing Skills, Afrikaans Language, School Fun, School Pics, School Stuff, Grammar Posters, Learn Dutch, Preschool Learning Activities

Bywoorde

Die doel van die blog is om Graad 12 leerders 'n beter kennis van Woordsoorte te gee.

  Free Printable Alphabet Worksheets, First Grade Math Worksheets, Reading Worksheets, School Worksheets, Kindness Activities, Preschool Learning Activities, Afrikaans Language, Learn Another Language, Kids Poems

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 2 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Stories: Mila Muis en die toebroodjies Die slak-resies Ben en die dinosaurus Die wurmpie. Prinses Mientjie en die eekhorinkies Babas orals! Wanneer ons nie by die huis is nie Prins Dirkie en die leeu Apie Kenapie Die bangerige wurmpie Lamineer stories om te gebruik vir leeskaarte.

  Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Worksheets For Grade 3, Writing Practice Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Teaching Phonics, Teaching Aids

Diftonge Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Diftonge Boek 2 [PDF] Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes. Sluit dubbelklanke in: ie, oe, ou, ui, eu, ei Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Lees klanke en bou woorde Skryf woorde Skryf eie sinne