Afrikaans

Collection by J Barnard

479 
Pins
 • 
148 
Followers
11 x A4 *Kan ook 2 op ‘n bladsy gedruk word vir A5 grootte. Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Kleur Plakkate A4

11 x A4 *Kan ook 2 op 'n bladsy gedruk word vir A5 grootte. Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.

’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help.

Hoe leer ek my kind lees en skryf? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help.

Gratis&Verniet | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

BEGIN MET HIERDIE GRATIS AANLYN KURSUS In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind wat jy nodig het om dadelik met tuisonderwys te kan wegspring. Vind onder andere uit: Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is Wat al die voor- en nadele van elkeen van die matriekroetes is Hoe om jou kind […]

Kom ons praat oor skryfvernuf. Het jy al ooit gewonder hoe ontwikkel ander tuisskoolma’s hulle kinders se skryfvaardigheid? Lus om ʼn slaggie in iemand anders se huis te gaan kuier en hoor hoe sy dinge aanpak? #skryfvernuf #leerskryf #afrikaans #tuisskool #tuisonderwys

So skaaf en slyp jy jou kinders se skryfvernuf | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Kom ons praat oor skryfvernuf. Het jy al ooit gewonder hoe ontwikkel ander tuisskoolma’s hulle kinders se skryfvaardigheid? Lus om ʼn slaggie in iemand anders se huis te gaan kuier en hoor hoe sy dinge aanpak? #skryfvernuf #leerskryf #afrikaans #tuisskool #tuisonderwys

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Spel sonder sukkel

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

10 Sinne wat die meeste mense laat neerslaan. Kan jy hulle regmaak? - Oolfant.com: Leer Afrikaans

10 Sinne wat die meeste mense laat neerslaan. Kan jy hulle regmaak? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

10 Sinne wat die meeste mense laat neerslaan. Kan jy hulle regmaak? - Oolfant.com: Leer Afrikaans

Die voor- en nadele van elkeen van die 5 roetes om matriek te maak | Tuisskool | tuisskool in Afrikaans | oolfant.com

Matriek vir tuisskolers: die 7 moontlikhede in SA | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Die voor- en nadele van elkeen van die 5 roetes om matriek te maak | Tuisskool | tuisskool in Afrikaans | oolfant.com