Deur Antjie Krog
DJ Opperman #afrikaans #skrywers #nederlands #segoed #dutch #suidafrika #quotes #southafrica #skryf
NP van Wyk Louw se Nagliedjie
Antjie Krog
Kaalwoorde
Gewone woorde | soggens moet my oë jou weer leer ken | Vincent Oliphant | Afrikaanse gedigte
Het ek dalk ... Is ek dalk besig?
Quozio
Quozio turns meaningful words into beautiful images in seconds.
Ingrid Jonker
Louis Esterhuizen | Dat jy soms na haar draai ... | Afrikaanse gedigte | Om mekaar werd te wees
Quotes
Sinkdak Simfonie Steek die verlange vure aan, pak fynhoutjies van onthoue by die Jewel koolstoof waar moerkoffie prut in die geel erdeketel met ‘n meelsaksiffie. Kombuis vensters wat opwasem druppels teen die ruit. Geure van boontjiesop en kaneel, Reënkos wat jou sintuie laat omdop van lekkerkry, warmte van ‘n sagte neurie van nederige tevredenheid. Later as almal kooi-se-kant toe staan, luister ek sielsalig na die reën se tap-dans op die dak. Die dans van die reën wat soet klanke aan ‘n s