Mieliekoekies
South African Recipes
*Transferred. South African Recipes | BANANA SALAD. Don't add mayo or onions. Recipe with just bananas, etc is amazing.
Mushroom Rice
Rice with mushrooms, garlic, onion - who could beat that? My family loves this recipe! You can also use it as a main meal if you add cooked chicken after the rice is cooked. This recipe works equally well with white or brown rice, instant or otherwise. It always comes out delicious!
Pampoenpoffertjies met karamelstroop
Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!
LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes
1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]
Hasselback potatoes
This method cuts out the need to parboil potatoes first
recippehen.club
Three bean salad #africanrecipe
Marinade vir tjops
ALMA SE GEHEIME FAMILIE MARINADE: MAAK SO: 1 koppie bruin asyn 15ml kerriepoeier ... 3 groot uie, in groot skywe gesny
Resep: Pampoenkoekies in stroop | Maroela Media
Tienie Scott van Polokwane (Pietersburg) sê haar Clement en Hennie het op 'n dag hiervan by 'n vriendin geëet. Dit was so lekker dat hulle nie uitgepraat kon raak daaroor nie. Sy moes eenvoudig die resep kry.