koekies

Collection by Jannetta Gericke

8 
Pins
Jannetta Gericke
250 g sterk, beleë cheddarkaas 2 k ml of 280 g) koekmeel 1 t ml) bakpoeier knippie sout 250 g koue botter, gerasper gladde appelkooskonfyt, baie Kos, Ma Baker, Chocolate Covered Cherries, Valentine Desserts, South African Recipes, Roasted Butternut, Quick Easy Meals, Cookie Recipes, Cookie Desserts

REPELSTEELTJIES 250 g botter 500 ml koekmeelblom 2,5 ml sout 2,5 ml bakpoeier 650 ml gerasperde cheddar appelkooskonfyt Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by. Meng goed.Voeg kaas by en meng tot 'n deeg.Rol die deeg in balletjies en plaas op 'n gesmeerde bakplaat.Druk 'n gaatjies met 'n houtlepel in die middel van elke koekie, maar moenie dwarsdeur druk nie.Skep 'n mespuntjie konfyt in die middel. Bak sowat 10 - 15

Hertzoggies in a pan My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Baking Hacks, Baking Desserts, Kos

Hertzoggies in ’n pan

Pan-Hertzoggies. Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

KONDENSMELKKOEKIES    4 Eiers   3 k Suiker   1 blik Kondensmelk   1 eetlp Stroop   750g Margarien   12 k Koekmeel   5 tlps Koeksoda   5 t... Other Recipes, Sweet Recipes, Yummy Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Scone Recipes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Kos

KONDENSMELK KOEKIES

KONDENSMELKKOEKIES 4 Eiers 3 k Suiker 1 blik Kondensmelk 1 eetlp Stroop 750g Margarien 12 k Koekmeel 5 tlps Koeksoda 5 tlps Kremetart Knippie sout METODE: Meng suiker en eiers tot room en voeg kmelk en stroop by. Vryf margarien in meel en voeg koeksoda en kremetart en sout droog by. Maak aan emt eiermengsel. Bak in warm oond van 220*C vir 10 – 12 min. Die koekie moenie rys nie en moet hard wees. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/kondensmelk-koekies.html…

This site contains a recipe for Outydse Soetkoekies a truely South African style baked good. Kitchen Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker

Outydse Soetkoekies

This site contains a recipe for Outydse Soetkoekies a truely South African style baked good.