South African Food

Collection by Jeanette Peasley • Last updated 2 weeks ago

311 
Pins
 • 
7 
Followers
Slow Braised Oxtail - Simply Delicious Slow braised oxtail cooked in a delicious, rich sauce is pull-apart tender, unctuous and perfect served on a bed of creamy mashed potatoes. Oxtail Recipes, Jamaican Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Oven Cooking, Curry Recipes, Cooking Steak, Cooking Bacon, Cooking Wine

Slow Braised Oxtail - Simply Delicious

·
36 reviews
·
3.5 hours
·

Slow braised oxtail cooked in a delicious, rich sauce is pull-apart tender, unctuous and perfect served on a bed of creamy mashed potatoes.

My ouma het dit altyd vir ons gemaak toe ons klein was. Het dit nou die dag vir die eerste keer gemaak en dis ’n absolute wenner! Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Fudge Recipes, Chocolate Fudge Slice, Kos, Broken Biscuits, Fudge Sauce, Something Sweet

Sjokolade en marie beskuitjie- fudge

My ouma het dit altyd vir ons gemaak toe ons klein was. Het dit nou die dag vir die eerste keer gemaak en dis ’n absolute wenner! Bestanddele: 250g margarien 2 eetlepels kakao 1pak versiersuiker (5…

  Tart Recipes, Curry Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Freezer Cooking, Oven Recipes, South African Desserts, South African Recipes

Twee neefs se pynappel-yskastert

Die twee neefs Tim en Stefan onthou hierdie yskastert wat hul ouma altyd in ’n kits gemaak het. Onthou om die ingedampte melk vooraf in die yskas te sit.

DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap . 1 eier 125 ml. Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Cake Pops, Ma Baker, African Dessert, Scones, Date Squares

DADELBLOKKIES

DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap... 1 eier 125 ml (½ k) strooisuiker knypie sout 200 g (1 pakkie) Mariebeskuitjies 500 ml (2 k) fyn klapper 1. Smelt botter oor lae hitte en voeg dadels by. Prut stadig vir 3 min. oor lae hitte terwyl geroer word. 2. Klits eier, suiker en sout en voeg by bottermengsel. Roer tot goed gemeng en laat nog 2 min. op warm stoofplaat. Verwyder van hitte. 3. Breek beskuitjies met hande in…

Coconut Clusters Bestanddele 125 ml melk k) 125 ml kakao k) 500 ml suiker k) 125 ml margarien k) 750 ml hawermout k) 5 ml vanieljegeursel t) 250 ml klapper k) & handvol grondboontjies - fyngekap, kan ook bygevoeg word . Candy Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Brownie Recipes, Quick Recipes, Easy Desserts, Kos, Puffed Wheat Squares

Chocolate Coconut Clusters

Here’s another treat I made for the baby shower last weekend. Love that these are no-bake and totally remind me of chewy chocolate puffed-wheat squares, but coconutty and with a little more f…

1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer 250 ml suurroom 100 ml dik mayonnaise 250 ml Griekse jogurt 15 ml heelkorrelmosterd vars gemaalde swartpeper vars pietersielie, gekap suiker na smaak Kook… South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Eggless Recipes, Potato Dishes, Potato Recipes, Savoury Recipes, Fish Recipes

BABA AARTAAPPELSLAAI MET JOGURT SUURROOMSOUS

Baba-Aartappelslaai met Jogurt-Suurroomsous http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/baba-aartaappelslaai-met-jogurt.html 1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer 250 ml suurroom 100 ml dik mayonnaise 250 ml Griekse jogurt 15 ml heelkorrelmosterd vars gemaalde swartpeper vars pietersielie, gekap suiker na smaak Kook aartappels in sout tot gaar, maar ferm. Meng res van bestanddele saam en giet oor aartappels. Bedek en hou in yskas tot nodig... boerekos*

These are the best South African Date Balls Recipe and I have been making them for 25 years. No Egg! You do not need Egg! FULL RECIPE HE. Ramadan Sweets, Ramadan Recipes, Ramadan Food, South African Desserts, South African Recipes, Date Recipes Healthy, Sweet Recipes, Snack Recipes, Easy Date Balls Recipe

Date Balls

My brother’s mom-in-law introduced me to these ever so moreish, melt in the mouth treats. They are seriously addictive and I truly have to limit myself to just a couple at a time. They also…

Meringuekoek met gedroogte vye, neute en gemmerstukkies (met sjokolade ook as jy wil) Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, African Dessert, South African Recipes, Sweets Cake, Sweet Tarts, Perfect Food

Meringuekoek met gedroogte vye, neute en gemmerstukkies (met sjokolade ook as jy wil)

Vandag is een van daai dae wat ek die soet terapie van my kombuis en koekpanne opsoek. Sommer in die middel van die werkdag. Ek trek ‘n vertroude, maklike resep vir meringuekoek nader. Saam …

ee velle filodeeg in die pan en vou die kante om op hulself sodat die kante van die pan gedek is. Vou die oorblywende filodeeg velle in repies en rangskik in regop spirale in die middel van die pan. Smeer die deeg ligweg met g Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Baking Desserts, Pudding Recipes, Baking Ideas, Yummy Recipes

Marokkaanse melktert

Dié tert was geïnspireer deur ʼn soortgelyke tradisionele Marokkaanse tert, maar ek het dit gekombineer met elemente van ons eie traditsionele melkterte. Gee hom gerus ʼn probeerslag. Dié een is