Trumpetstuff

Collection by Janine V Niekerk

18 
Pins
 • 
315 
Followers
Janine V Niekerk
If His mercies are NEW every morning, how come we keep sticking to the ways we know worked last time? New Every Morning, God Will Provide, Scripture Verses, Give It To Me, Inspire, Inspiration, Biblical Inspiration, Bible Verses, Bible Quotes

OOPMOND

If His mercies are NEW every morning, how come we keep sticking to the ways we know worked last time? How new is new?

Check out this Mad Mimi newsletter Mountain Dew, Afrikaans, Mad, Religion, Check, Afrikaans Language, Religious Education

OOPMOND: ware liefde bloei

Haaalllooooo Oopmondlinge. Dis rooimaand, en ek wil sommer net hier doodseker maak ons het 'n baie duidelike idee van wat ware LIEFDE is... God se...

OOPMOND: Weetgoed van epidermiese proporsies! Van, Vans

OOPMOND: Weetgoed van epidermiese proporsies!

Laatnag dinkdinge: 'n Vriend van my vra my hoekom mense dan Jesus se moordwapen om hulle nekke sal wil hang, en ek (wat self ook soms 'n kruis...

OOPMOND: Weetgoed van epidermiese proporsies! Van, Vans

OOPMOND: Weetgoed van epidermiese proporsies!

Laatnag dinkdinge: 'n Vriend van my vra my hoekom mense dan Jesus se moordwapen om hulle nekke sal wil hang, en ek (wat self ook soms 'n kruis...

OOPMOND: Het jy vrede as jy droom? Ale, Motivation, Ales, Determination, Inspiration

OOPMOND: Het jy vrede as jy droom?

Check out this Mad Mimi newsletter - Die Moewie / Oom Karoolus en Lente Mad, Artists, Words, Check, Horse, Artist

OOPMOND: Die oorspronklike bonatuurlike...

Check out this Mad Mimi newsletter Mad, Spirituality, Check

Check out this Mad Mimi newsletter

Check out our newsletter: OOPMOND: DUUR nuwe dinge ;-) Check, Do Your Thing

Check out our newsletter: OOPMOND: DUUR nuwe dinge ;-)

Vision: bespring 2013!

Vision: bespring 2013!

Louis Brittz photoshoot by Vrouekeur @ Caxton vandag Twitter, Photoshoot, Photo Shoot, Fotografia

Ilse de Beer on Twitter

“Saam met @janinevisionpro by @lbrittz se @vrouekeur shoot vroeer vandag... @merchantmusic”

2 Samuel ~ For You are my lamp, O Lord; the Lord turns my darkness into LIGHT. Pretty Pictures, Cool Photos, Inspiring Pictures, Beautiful World, Beautiful Places, Simply Beautiful, Forest Light, Sun Rays, Beautiful Landscapes

OOPMOND

Ons ry deur die Karoo met sy eindelose reguit paaie en die groot niks weerskante voor en agter... Ons spot later oor hoe niks niks nou eintlik kan wees, om te probeer wakkerbly deur die niks heen. My koppie begin weer God se kant toe staan en ek wonder so by myself hoe niks die niks nou eintlik is? Ek bedoel... Ons ken mos God nou al. In die landskap hier om my sal Hy mos nou nogal tuis voel. Sy nederigheid in die kleurloosheid, die hardheid wat uithou so moeilik maak, die verdorde plante…

Here i present 30 brilliant photographs exposing the actual face of poverty. Do give feed back and please think on the issue of poverty after watching these Poor Children, Precious Children, Beautiful Children, Beautiful People, Poor Kids, Children Raising, Hungry Children, Mundo Cruel, Portraits

OOPMOND

Omdat ek op een van daai moedelose wagplekke is, waar g’n niks sin maak nie en hoop oor die bult buite sig is… was dit so lekker vir my toe ons oor die lekkerste broodjie moontlik ‘n geselsie deurwerk wat my toe nogal meer optel as wat ek op daardie stadium verwag het. Elza vra so tussendeur of ons weet hoe die val van die Berlynse muur gebeur het? Nie een van ons het nie, toe vertel sy ons eers oor die oprig daarvan. Hoe die kindertjies daarop geklouter en gespeel het soos hulle dit gebou…

Die goeie nuus in jou taal - het Hemel en Aarde daarop Vrydagaande) Astros Logo, Houston Astros, Team Logo, Logos, Logo, Legos

OOPMOND

If His mercies are NEW every morning, how come we keep sticking to the ways we know worked last time? How new is new?