Afrikaanse gedigte

Collection by Janice Du Plessis

86 
Pins
 • 
7 
Followers
"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer. Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Encouragement Quotes, Favorite Quotes, Scriptures, Own Quotes, Life Quotes, Qoutes, Afrikaans Quotes

A Quote...

Quozio turns meaningful words into beautiful images in seconds. Then share 'em on Facebook, Pinterest, email and more!

- Artist: Laurika Rauch - Country: South Africa - Date: 1982 - Shot on location in Noordhoek, Cape Town South African Poems, Baby Lullabies, Scrapbook Quotes, Afrikaans Quotes, Kids Poems, Rhymes Songs, No One Loves Me, Song Lyrics, Good To Know

Laurika Rauch - Kinders van die wind

- Artist: Laurika Rauch - Country: South Africa - Date: 1982 - Shot on location in Noordhoek, Cape Town

Ek herhaal jou sonder begin of einde herhaal ek jou liggaam Die dag het ’n smal skadu en die nag geel kruise die landskap is sonder aansien en die mense ’n ry kerse terwyl ek jou herhaal met my borste wat die holtes van jou hand namaak Ingrid Jonker Cute Writing, Afrikaans Quotes, Beautiful Words, Poems, Lyrics, Language, Positivity, Motivation, My Love

Ek herhaal jou sonder begin of einde herhaal ek jou liggaam Die dag het ’n smal skadu en die nag geel kruise die landskap is sonder aansien en die mense ’n ry kerse terwyl ek jou herhaal met my borste wat die holtes van jou hand namaak Ingrid Jonker

Ek wou so graag by jou winter inbreek sodat my oë jou kaggel kan wees en my lyf soos koffie die koue verjaag . Protest Poetry, Afrikaans, Favorite Quotes, Qoutes, Poems, Lyrics, Positivity, Thoughts, Writing

Ek wou so graag by jou winter inbreek sodat my oë jou kaggel kan wees en my lyf soos koffie die koue verjaag ... | Dalene de Vente | Afrikaanse gedigte