Afrikaans quotes

Collection by Janetta Craig

21 
Pins
 • 
18 
Followers
Janetta Craig
Teks - Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Biblical Quotes, Bible Verses Quotes, Jesus Quotes, Bible Scriptures, Prayer Verses, Prayer Book, Prayer Quotes, I Love You God, Bible Study Notebook

Voete soos die van 'n ribbok

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon

Afrikaans Quotes About Friendship and Pinbrenda Jansen Van Rensburg On Sielskos Good Morning Messages, Good Morning Wishes, Morning Inspirational Quotes, Motivational Quotes, Afrikaanse Quotes, Friendship Poems, Bible Verses Quotes, Quotes About God, True Words

Afrikaans Quotes About Friendship and Pinbrenda Jansen Van Rensburg On Sielskos | Afrikaans - 16+ Afrikaans Quotes About Friendship - Quoteshustle.com

Afrikaans Quotes About Friendship and Pinbrenda Jansen Van Rensburg On Sielskos | Afrikaans - 16+ Afrikaans Quotes About Friendship .Afrikaans Quotes About Friendship and Pinbrenda Jansen Van Rensburg On Sielskos | Afrikaans - Quoteshustle.com

Ek is reg vir bed

Ek is reg vir bed

GOEIE MÔRE! Dis so 'n mooi dag. Kom ons wees dankbaar en begin die dag sommer met blydskap en vreugde. Evening Greetings, Good Morning Greetings, Good Morning Wishes, Day Wishes, Good Morning Quotes, Good Morning Prayer, Morning Prayers, Morning Messages, Lekker Dag

GOEIE MÔRE! Dis so 'n mooi dag. Kom ons wees dankbaar en begin die dag sommer met blydskap en vreugde.

Moet nooit oor die verlede wonder nie, dit bring trane, moet ook nie oor die toekoms bekommerd wees nie want dit bring vrees. God sal alles in 'n seën omskep. Bly op jou knieë dan kan niemand op jou tone trap nie. Kyk in die spieël en sien hoe pragtige en mooi Koningskind jy is. Jesus Christus het aan jou gedink aan die kruis, vir Hom is jy kosbaar en sommer baie spesiaal. Special Words, Special Quotes, Life Thoughts, Positive Thoughts, Deep Thoughts, Uplifting Christian Quotes, Evening Greetings, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag

Moet nooit oor die verlede wonder nie, dit bring trane, moet ook nie oor die toekoms bekommerd wees nie want dit bring vrees. God sal alles in 'n seën omskep. Bly op jou knieë dan kan niemand op jou tone trap nie. Kyk in die spieël en sien hoe pragtige en mooi Koningskind jy is. Jesus Christus het aan jou gedink aan die kruis, vir Hom is jy kosbaar en sommer baie spesiaal.