Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Vir al daardie ongelukkige dae is mammas daar

Afrikaans Quotes, Being A Mom, Funny Minion, Positive Thoughts, Creative, Cards, Scrapbooks, Inspiring Quotes, Peacocks

My ma... #Afrikaans #MamaMia #Leefstyl

"My ma, sy is pragtig, sag afgerond en getemper met 'n ruggraat van staal.

Afrikaans, Inspiring Quotes

• Ouma,  in jou hande lê krake en wysheid en afgeveede trane en blou are en voosgewerkde dae en gekoekte wol om hekelpenne en vasgehoude kinderhande en beskuitresepte en omgeblaaide storieboek blaaie en stomgeslaande gebare van alles wat verras het. In jou hande lê die bewyse van 'n lewe. Nie goed óf sleg nie. Net bewyse dat daar geleef is. Óok beleef is. Wat 'n voorreg is dit nie om hande te hê wat die houe en heilsaamheid van die lewe ken nie.

Menu

More ideas
Pinterest
Search