Wiskunde

Collection by Speelgoedpret

24 
Pins
 • 
9 
Followers
Speelgoedpret
Probleemoplossing speletjie - Graad R - YouTube The Creator, Words, Youtube, Youtubers, Horse, Youtube Movies

Probleemoplossing speletjie - Graad R

Maklike optel somme. Konkrete apparaat, syferkaarte en kolkaarte word gebruik. Created by InShot:https://inshotapp.com/share/youtube.html

Meting: Lank en kort - YouTube Advertising, Words, Youtube, Youtubers, Horse, Youtube Movies

Meting: Lank en kort

Ons gebruik verskillende maniere om voorwerpe te meet. Al die voorwerpe word ook gepak van die langste na die korste.

Datahantering: Gesonde leefwyse - YouTube #datahantering #wiskunde #skoon en gesond #afrikaans #juffrou #Graad R #theme #healthy Afrikaans, The Creator, Healthy, Youtube, Health, Youtubers, Youtube Movies

Datahantering: Gesonde leefwyse - Graad R

Ons soek items in die huis wat ons gebruik om ons lyfies skoon te hou. Ons sorteer dit dan en pak dit uit op n piktogram.

Patrone - hulp vir ouers - YouTube   #patrone #afrikaans #juffrou #konkrete #GraadR #wiskunde #hulp Afrikaans, The Creator, Youtube, Youtubers, Youtube Movies

Patrone - hulp vir ouers

Ons kyk na verskillende maniere om patrone met die leerders te oefen.

Patrone - YouTube  #patrone #trein #GraadR #juffrou #afrikaans #wiskunde #leer # Afrikaans, Youtube, Youtubers, Youtube Movies

Patrone -Graad R

Ons leer hoe om patrone te maak. Konkrete apparaat word gebruik.

Nommer 2 - YouTube  #zebras #wiskunde #getalle #getal #syfer #getalnaam #twee #2 #juffrou #afrikaans Afrikaans, Zebras, Youtube, Youtubers, Youtube Movies

Nommer 2 -Graad R

Ons ontmoet die diere wat in Getallestraat nommer 2 woon.Wiskunde Graad R

Nommer 1 - YouTube   #getal #getalle #getalnaam #een #syfer #huis #olifant #afrikaans #juffrou #Graad R Next Video, Afrikaans, Family Guy, Youtube, Fictional Characters, Fantasy Characters, Youtubers, Youtube Movies, Griffins

Nommer 1 - Graad R

Ons ontmoet vir Olifant wat in nommer 1 Getallestraat bly.Wiskunde Graad R

Nommer 3 - YouTube  #wiskunde #meerkatte #somme #getalle #syfer #drie #tel #getalnaam #getalname Kids Fun, Cool Kids, Youtube, Youtubers, Youtube Movies

Nommer 3 - Graad R

Ons ontmoet die diere wat by huis nommer 3 in Getallestraat woon.Wiskunde Graad R

Ons ontmoet die diere wat by nommer 4 in Getallestraat bly. Afrikaans, Toy Chest, Youtube, Youtubers, Youtube Movies

Nommer 4 - Graad R

Ons ontmoet die diere wat by nommer 4 in Getallestraat bly.Wiskunde Graad R

Ons ontmoet die diere wat by nommer 5 in getallestraat bly. Next Video, Afrikaans, Monkeys, Palace, History, Youtube, Rompers, Historia, Monkey

Nommer 5 - Graad R

Ons ontmoet die diere wat by nommer 5 in getallestraat bly.Wiskunde Graad R

Wiskunde oefening - YouTube  #afrikaans #juffrou #tel #wiskunde #voels #wasgoedpennetjies #tel Afrikaans, Youtube, Blog, Blogging, Youtubers, Youtube Movies

Wiskunde oefening

Ons gee vir die voëls hul stertvere terug.

Tel in 2s - YouTube #tel #wiskunde #Graad R #rocky #paw patrol Kids Fun, Cool Kids, Paw Patrol, Youtube, Youtubers, Youtube Movies

Tel in 2s - Graad R

Ons leer hoe om in 2s te tel.Wiskunde Graad R

Voor, na en tussenin - YouTube #afrikaans #paw patrol #volgorde #juffrou #Graad R Kids Fun, Cool Kids, Education Certificate, Afrikaans, Paw Patrol, Ronald Mcdonald, Youtube, Character, Youtubers

Voor, na en tussenin - Graad R

Ons leer dat nommers in n ry staan en dan is dit maklik om te leer wat is voor, na en tussenin.Wiskunde Graad R

Tel-hulp vir ouers - YouTube #wiskunde #Graad R Try Again, Youtube, Blog, Blogging, Youtubers, Youtube Movies

Tel-hulp vir ouers - Graad R

Ek verduidelik die verskillende tipes tel vir ouers.

Een tot een afparing met Peppa pig - YouTube #groente #vrugte #afrikaans #Graad R #juffrou Peppa Pig, Afrikaans, Youtube, Blog, Blogging, Youtubers, Youtube Movies

Een tot een afparing met Peppa pig - Graad R

Peppa pig en haar maats kom kuier by juffrou. Hulle is vreeslik honger en juffrou gee vir hulle vrugte om te eet.Wiskunde