When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Skrif

Collection by Junkmail Advertisement

8 
Pins
 • 
17 
Followers
KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, Y vir Ys - Learning Preschool Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Toddler Learning, Free Printables, Educational Activities, Afrikaans Language, Phonics Song, Toddler Development

X, Y en Z Kleimatte en Werkskaarte • KraftiMama

Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en al die links na elke letter afsonderlik opgedateer het. Geniet! (Let wel, net die kleimatte is […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, V vir Vis Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Preschool Math, Worksheets For Kids, Free Printables, Printable Alphabet Letters, Alphabet For Kids, Good Study Habits

V vir Vis Werkskaarte en Kleimatte • KraftiMama

Jammer vir die ongerief van die webtuiste wat ‘n week af was. Ons is terug met ‘n troosprys… V vir Vis… geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte […]

M vir Maan Werkskaart en Kleimat verniet - KraftiMama Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Worksheets For Kids, Preschool Activities, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Numbers Preschool, Toddler Development

M vir Maan Werkskaart en Kleimat verniet • KraftiMama

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel […]

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, Tuisskool Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Worksheets For Kids, Printable Alphabet, Alphabet Templates, Tracing Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Writing

Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, […]

Kraftimama Free Printables, Uitdrukke Verniet, A Apie Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Classroom Activities, Kids Learning, Grade R Worksheets, Phonics Worksheets, Worksheets For Kids, Teaching The Alphabet

Goed dan, A is nou maar vir Appel • KraftiMama

Ek het lank vasgeskop teen A is vir Appel omdat almal dit so doen en ek wou myne anders hê, maar lyk my ek kan dit nie vryspring nie! My goeie vriendin Corlien, ‘n onderwyseres en eienaar van Oogappeltjies wat ook onlangs ‘n Tuisskool Mamma geword het, het my mooi gehelp met die klanke, en die […]