Grondslagfase

Collection by Eloise Landman

7 
Pins
Voorskoolse alfabet blaaie om klein kinders die alfabet te leer.

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

Spelling1

Spelling1

Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, arbeidsterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kinderstories,

Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf

Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...