Hierdie is een van my gunsteling-resepte. Die koek se geur verbeter as dit ’n dag staan voor jy dit voorsit.

Een van die maklikste, maar lekkerste, yskas-kaasterte wat daar is. Dié een het ’n ligte suurlemoensmaak.

Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp het vir almal wat hom wil he! Gemmerkoekies: 6k Meelblom, 250g Margarien, 2k Suiker, 2e Gemmer, 2 Eiers, 1k Goue Stroop, 3t Koeksoda (aangemaak met 2e Melk), 1/4t Sout. METODE: Klits margarien en suiker goed, dan eiers. Gooi stroop en gemmer by …

Daar is min dinge wat lekkerder is as warm skons met baie botter, aarbeikonfyt, sterk cheddarkaas en geklopte room. En met dié maklike en vinnige resep waarvoor jy net drie bestanddele nodig het, kan jy meer gereeld aan warm skons smul.  In dié …

Uit die Huisgenoot toetskombuis: Maklike romerige en ligte botterkaramelpoeding

Pinterest
Search