Biblical Counselling Training Courses So...
Moenie aan die verlede en jou foute vasklou net omdat dit al is wat jy ken nie. Los dit agter jou en gryp Jesus se hand aan, want Hy belowe jou 'n toekoms van hoop, vol verwagtinge en 'n hart wat sal genees. Jy kan egter nie die sleg saamsleep nie. Laat dit gaan! kyk voorentoe en beweeg aan!