Here, ons pleit vandag U naam, bloed en beskerming oor onsself en al ons geliefdes. Stuur asseblief U Engele om oor ons te waak, waar ons ook al gaan. Bedek ons, sodat ons onsigbaar sal wees vir die vyand en sy agente. Ons is absoluut niks sonder U nie en wil geen tree gee waar U voorsiening ons nie neem nie. Ons vra dit in U naam alleen, amen.