Elsie Jacobsz

Elsie Jacobsz

11 followers
·
35 followers
Elsie Jacobsz
More ideas from Elsie
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Dag 93 Bybelvers: Psalm 28:8 Die Here is 'n sterkte vir sy volk, 'n veilige beskutting vir sy gesalfde.

Dag 93 Bybelvers: Psalm Die Here is 'n sterkte vir sy volk, 'n veilige beskutting vir sy gesalfde.

Dag 132 Bybelverse Psa 116:5-6 Die Here is genadig en regverdig, ons God ontferm Hom oor ons. Die Here beskerm die hulpeloses: ek was magteloos, maar Hy het my gered.

Dag 132 Bybelverse Psa Die Here is genadig en regverdig, ons God ontferm Hom oor ons. Die Here beskerm die hulpeloses: ek was magteloos, maar Hy het my gered.

Dag 140 Bybelvers: Psalm 84:12 Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie.

Dag 140 Bybelvers: Psalm Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie.

Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.

Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes, Prayer Board, Bible Verses, Goeie Nag, Deep Thoughts, Prayers, Qoutes, Religion, Summer Recipes, Dating, Deep Quotes, Scripture Verses, Quotations, Quotes, Bible Scriptures, True Words, Prayer, Quote, Biblical Verses, A Quotes

Afrikaanse Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Night Quotes, Psalms, Prayer, Spiritual, Lord, Biblical Verses, Eid Prayer, Spirituality, Bible Verses, Bible Scriptures, Prayers, Prayer Request