Recipes

Collection by Jackie Hunter

9 
Pins
 • 
54 
Followers
Jackie Hunter
RSG - Dis die een! || Resepte || Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)

Little Grazers Mini Tuna and Sweet Corn Quiches - blw, baby led weaning, kids meals, family meals, fussy eaters, finger foods

Tuna and Sweet Corn Mini Quiches | Little Grazers - delicious food for little hands

These mini quiches are great for packed lunches, picnics, little ones will love them, but they are equally great for the whole family.

Ouma Koekie se Biedouw-tuna

Dis die een! || Resepte || Ouma Koekie se Biedouw-tuna || Druk

GEBAKTE KARRINGMELKPOEDING sarie resep Ek het dié poeding baie jare by ’n vriendin geëet en dis só lekker dat ek nie kon glo dit word met karringmelk gemaak nie (6-8 porsies) • 50 ml botter • 280 g suiker • 10 ml vanieljegeursel • 4 eiers • 240 g meel • 10 ml bakpoeier • knippie sout • 500 ml karringmelk Verhit oond tot 180 °C. Room botter en suiker goed saam. Voeg vanieljegeursel en eiers by en klits goed. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Voeg meelmengsel om die beurt saam met karringmelk…

Rou frikkadelle word in die oondbak gepak en die kerriepiesangsous oorgegooi. Dan bak tot gaar.

WordPress.com

Rou frikkadelle word in die oondbak gepak en die kerriepiesangsous oorgegooi. Dan bak tot gaar.

Maalvleis-en-bierpastei

Maalvleis-en-bierpastei

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

Liplek-lekker hoender

Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.