MOOI BOODSKAPPIES

Collection by Jackie

13 
Pins
Vriendin jy is spesiaal. Jou spesiale plekkie in my hart is vir ewig & jy kan nooit vervang word nie. Ek is so dankbaar vir jou in my lewe.

Jesus het elke oggend van Sy lewe wakker geword met die wete dat Hy vir jou gaan sterf en het Sy lewe geleef asof jou vryheid daarvan afhang.Hy kon enige dag besluit die vooruitsig is vir Hom te swaar maar het besluit uitstel of afstel is nie 'n opsie nie. Onthou dit wanneer jy weer iets moet doen of deurgaan wat ondraaglik voel. Hy weet hoe jy voel! Praat met Hom daaroor...

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Soos wat winter ons beskruip, daal 'n besef dat die seioen besig is om te draai. Dit is dieselfde in ons geestelike lewens. Ons gaan deur seisoene van wanhoop tot oorvloed; en wanneer en hoe dit gebeur is buite ons beheer. Wat ons wel moet aanhou glo, is dat Jesus ons veral in die woestynland te gemoed kom met Sy genade.

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Ons sal nooit die diepte, grote en omvang van die Here se liefde vir ons kan begryp nie..