My Taal

Collection by Ivy Lourens

707 
Pins
 • 
330 
Followers
Ivy Lourens
Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy! Valentines Day Wishes, Happy Birthday Wishes, Good Day Quotes, Cute Quotes, Birthday Card Sayings, Birthday Quotes, I Love You Animation, Famous Friendship Quotes, Baie Dankie

Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: "Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy!" Soooo baie lief vir jou! xx

"'n Ware vriend reik uit na jou hand & raak dan aan jou hart" Friend Friendship, Friendship Quotes, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Favorite Bible Verses, Printable Quotes, Dear God, Note To Self, God Is Good

Lééf met hart en siel | Aanlyn-tydskrif

Aanlyn-tydskrif vir gelowige vroue wat die mooi in die lewe geniet. Ons glo in die belangrikheid van balans: om tyd te maak vir God, jouself en ander.

Ek is by jou

Mag elkeen wat hierdie boodskappie lees my goeie wense van voorspoed ontvang :-)

Ek glo aan ENGELE die tiepe wat die Here op my pad gesit het. Ek is omring deur engel-vriendinne wat my bystaan deur dik & dun Wisdom Quotes, Qoutes, Afrikaanse Quotes, Quotes For Whatsapp, Goeie More, Friends Forever, Positive Thoughts, Positivity, Words

Sy gee om Sy aanvaar Sy help Sy luister Sy het lief.. Sy het die mooiste hart.. & sy is baie spesiaal.. Sy is my vriendin