Kos

30 Pins
·6y
Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie
Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers…
[Resep] Maalvleispoffertjies | Maroela Media
Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur. ʼn Heerlike peuselhappie vir die komende naweek! Lewer ongeveer 48 poffertjies Bestanddele: Maalvleis bietjie olie 1 ui, fyngekap 1 ml vars gekapte knoffel 400 g maer beesmaalvleis 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 250 ml (1 k) cheddar, fyngerasper Poffers 250 ml (1 k ) melk 125 ml (½ k) olie 2 ekstragroot eiers 250 ml (1 k) koekmeel 10 ml (2 t) bakpoeier 1 ml Aromat knypie sout bietjie paprika vir bo-oor sprinkel ...
Tuisgemaakte tamatiesous
Hierdie resep behoort aan Annatjie Du Plessis. Sy bottel ryp tamaties aan die einde van die seisoen en gebruik dit heeljaar om enige maalvleis, pasta of potjiekos op te kikker. Pak ’n paar bottels in vir die kampterrein en gebruik net dít pleks van ander souse en geurmiddels.
South African Monkey Gland Sauce
South African Monkey Gland Sauce - South Africa’s favourite BBQ sauce—no monkeys were used in the making of this sauce.