Viskoekies
Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word
Mieliepoffertjies
Net die happie vir 'n manne-aand of rugby kyk saam met vriende.
Dom Pedro
Dom Pedro is a divine, drinking dessert, cocktail with an ice-cream base which can be served as not only a drink, but for dessert as well.
Oudtydse Kerrie Boontjies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Borrie 2 e (hoogvol) maizena So gemaak: Kook asyn, water en suiker saam. Maak pasta van maizena, borrie en Kerrie. Roer in kokende mengsel Gooi oor bone en gekerfde ui Kook 10 minute Bottel warm
HEEL GROEN VYE KONFYT
HEEL INGELEGTE GROEN VYE - Food Lovers Recipes
TOEBROODJIESMEER
TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn 750 ml mayonnaise 12,5 ml suiker sout en peper na smaak Skraap of skil die geelwortels (ek rasper dit sommer in). Verwyder die soetrissies se pitte en skil die uie af. Kap al die groente baie fyn en plaas dit in 'n vlekvrye staalbak. Giet die asyn oor die groente en laat dit oornag staan. Dreineer die groente goed en druk dit droog. Voeg die mayonnaise, suiker en sout en peper na…
Cape Malay samoosa recipe - Getaway Magazine
How to make your own delicious Cape Malay samoosas.
KAASSMEER MET BACON OF BILTONG
Hoender-en-stampmieliekerrie
Sit alles in die pot en roer dit net af en toe of voeg water by indien nodig.
Mini cheddars for lunchboxes
Riley Pearson, 6 years old, was sent home from school because his parents put a packet of mini-cheddars in his lunchbox. The school has set up a healthy eating policy for lunchboxes and "Chocolate, sweets, crisps and fizzy drinks are not allowed. If your child's lunchbox is unhealthy and...
Ina Paarman | Samp
Many people scorn samp as 'poor man's food', but if prepared properly, it is one of the best accompaniments to potjies. The quick cooking variety makes preparation less time consuming, but we did it the old fashioned way. Instead of samp, polenta or pap will be equally delicious.