Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede. Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en  vra... EM

Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra.

Trane is ook gebed wat nie gespreek word nie,God sien dit raak.

Trane kom uit ons oë in die plek van die woorde wat ons nog wou sê.

Die lekkerste appels is nie altyd rooi nie... #Afrikaans #Analogies __(Simone Trollip) #rympies

Die lekkerste appels is nie altyd rooi nie.

Praat met jou blomme...hulle vertel dit nie oor nie... #Afrikaans  __[AShooP-Tuinkuns/FB]

Praat met jou blomme...hulle vertel dit nie oor nie... #Afrikaans __[AShooP-Tuinkuns/FB]

Nie alles wat jy verloor is 'n verlies nie

Nie alles wat jy verloor is 'n verlies nie

Pinterest
Search