BOEREKOS UIT OUMA SE KOMBUIS

Collection by Irma • Last updated 7 weeks ago

191 
Pins
 • 
233 
Followers
Irma
Mini appeltertjies - lekker soet dingetjie om in die vrieskas aan te hou.

KOLWYNTJIES & SOET MUFFINS

Mini appeltertjies - lekker soet dingetjie om in die vrieskas aan te hou.

No one, I repeat, no one makes South African Creamed Spinach like we do!! (Creme Fraische please!)

Creamy-spinach SA Recipes | Old Style Recipes Creamy-spinach

Favourite South African Recipes :: Creamy-spinach

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Hierdie Hertzoggie-resep het die eerste prys behaal op die Pretoria-skou.

Resep: Hertzoggies | Maroela Media

Hierdie Hertzoggie-resep het die eerste prys behaal op die Pretoria-skou.

Lekkerste, klam vrugtekoek

Die koek hou vir minstens 1 jaar in die ys- of vrieskas (mits lugdig verpak).

VLA LAAGKOEK   Die koek moet in die yskas gehou word as dit nie dieselfde dag wat dit gebak is opgeëet word nie Sponskoek:   4 Groo...

VLA KOEKE

VLA LAAGKOEK Die koek moet in die yskas gehou word as dit nie dieselfde dag wat dit gebak is opgeëet word nie Sponskoek: 4 Groot Eiers 300ml Strooisuiker 500ml koekmeel 15ml Bakpoeier 250ml Volroom Melk 100grBotter 5ml Vanielje Geursel Vla Vulsel: 6 Eiergele 3/4 kop Strooisuiker 70 ml Maizena 500ml Melk 5ml Vanielje Essens Metode: Voorverhit die oond tot 180°C Klits eiers en strooisuiker tot lekker dik en romerig Sif die meel en bakpoeier saam en vou in die eier mengsel in Verhit die melk en…

Lekkerste, klam vrugtekoek

Die koek hou vir minstens 1 jaar in die ys- of vrieskas (mits lugdig verpak).

Anysbeskuit

Maklike anysbeskuit

Soos met die resep vir karringmelkbeskuit, glo ek nie aan al die moeite van beskuit in bolletjies rol en in die pan pak nie. Dit is baie makliker om dit bloot as ’n brood te bak, en net netjies op te sny (verkieslik met ’n elektriese mes) wanneer dit uit die oond kom. Hier is…

geabkte groenbone | Kreatiewe Kos Idees

geabkte groenbone – Kreatiewe Kos Idees

Posts about geabkte groenbone written by kreatiewekosidees

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 minute oop by 100% krag (roer gereeld) en daarna 5 min …

EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF)

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…

Liplek-lekker hoender

Liplek-lekker hoender

Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.