Kaas-en-mieliebrood

Hierdie brood maak jy in ‘n japtrap en jy kan dit voorsit saam met braaivleis of…

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Klein tertjies met tamatie, feta en basiliekruid, In my spysenieringsdae het ek altyd dié tertjies voor ete saam met drankies voorgesit. Jy kan dit koud of warm voorsit.

Reuben Riffel's traditional South African Milk Tart recipe- better than your Ouma’s recipe.

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kr…

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner….

Yoghurt tart: 2 packets jelly 125ml boiled water 1 tin condensed milk 500ml yogurt 250ml fresh cream 1 packet tennis biscuits Butter How to prepare: 1. Mix jelly + boiled water. Mix the condensed milk and yogurt into the jelly mixture and fold in the whipped fresh cream. 2. Crush the tennis biscuits with butter. 3. In a bowl big enough to fit into your refrigerator, place the tennis biscuits as a crust. 4. Pour the mixture over the tennis biscuit crust and refrigerate until set.

More ideas
Pinterest
Search