Vadersdag is om die draai! Kyk nét hoe spoggerig is dié aanhalingprent.

So waar ek kan my DAD enige iets vra, en hy is altyd da vir my! Ek is soooo blessed met die beste pa!

Good Heart Quotes – Good Housekeeping http://www.goodhousekeeping.co.za/en/2012/08/good-heart-quotes/#

Good Heart Quotes

Die beste en die mooiste dinge in die lewe kan jy nie sien of aanraak nie, jy moet hulle met jou hart voel

'n Muurgedig by d'Orange Cottage, Vanderkloof: http://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/d-orange-cottage

Sêgoed | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander. Befok. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Gaan kak! Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Slet. Bliksem. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man. Baas.

n Spesiale Outjie

Hy is die tipe outjie vir wie ek braaibrootjies sal maaak enige tyd en enige dag

Liefde kosmos niks.Oulik net ons taal werkaats die regte boodskap.

Pinterest
Search