Geseënde Kersfees aan al ons Familie en Vriende,  May it be a day filled with God's love!  Be blessed! ♡ xxx

Geseënde Kersfees aan al ons Familie en Vriende, May it be a day filled with God's love! Be blessed!

Monthaversary #68 ♡ Baie dankie my man dat jy so Super amazing is. I ❤ you to the 🌚 and 🔙! #Love #truelove #besthubbyever #married #romantic #monthaversary #Godlymarriage #powercouple #mrandmrs #blessed #blessbeyondmeasure

Monthaversary ♡ Baie dankie my man dat jy so Super amazing is.

Liefde wen altyd! ń huwelik is harde werk maar met God as ons fondasie is dit altyd lekker werk.  #liefdewen #God #Godlymarriage #hardwork #marriage #inlove

ń huwelik is harde werk maar met God as ons fondasie is dit altyd lekker werk.

Monthaversary #57! Blessed with the Best! #Monthaversary #blessed #blessedwiththebest #married #inlove #love #truelove #Godlymarriage

Monthaversary Blessed with the Best!

It has veen such a blessed journey! Thank You Father for Your favour upon our Marriage! marc  Met  February 2008 Dating ️ February 2008 Split Up  May 2008 Re-United by God  11 February 2011 Engaged  26 April 2011 Married  11 February 2012 Blessed beyond words!

Dankie my Liefie dat jy die Beste baas is! Dankie vir jou ondersteuning en dat jy altyd ons besighede se beste belange op jou hart dra. A true boss is an exceptional leader!  #bossday #bestboss #ownbusinesses #successful #glorytoGod #blessed

Dankie my Liefie dat jy die Beste baas is! A true boss is an exceptional leader!

Elke dag is ń geskenk van God!  Wees dankbaar vir elke nuwe dag, dat jy kan sien, hoor, praat, loop en gesond is. Live life to the fullest and be the best version of you! #Godschild #Godsdaughter #Kingschild #blessed

Elke dag is ń geskenk van God! Wees dankbaar vir elke nuwe dag, dat jy kan sien, hoor, praat, loop en gesond is. Live life to the fullest and be the best version of you!

Theres no party like a dancing party! Dankie julle dit was awesome verby.  Sjoe maar ek Love dit om te dans.

Theres no party like a dancing party! Dankie julle dit was awesome verby.

Ek is onsettend lief vir jou my man! Baie dankie vir al jou liefde en ondersteuning, You are my one and only my blessing from above! Dankie Vader vir die amazing Prins in my lewe! #inlove #love #lovers #oneandonly #blessing #liefdewen #liefde #trueloveneverdies

Ek is onsettend lief vir jou my man! Baie dankie vir al jou liefde en ondersteuning, You are my one and only my blessing from above! Dankie Vader vir die amazing Prins in my lewe!

Gelukkige Vadersdag aan 2 wonderlike Pa's.  Ons wardeur julle so baie en ons is baie lief vir julle. xxx

Ons wardeur julle so baie en ons is baie lief vir julle.

Ons is lief vir Daddy!  Whoof whoof Gelukkige Vaders Dag Daddy!  #Fathersday #doglife #doglifejacket #Vadersdag

Ons is lief vir Daddy!

Spoiled with Beautiful Roses.  #Spoiled #Roses #Peachypink #White #Beautiful

Spoiled with Beautiful Roses.

Best Hubby Ever!  Kinderlik gelukkig as manlief my verrass met blomme by die werk, Baie dankie vir die amazing man wat jy is en dat jy my altyd bederf.  #kinderlikgelukkig #gelukkig #manlief #surprise #spoiledbrat #AmazingHubby

Best Hubby Ever! Kinderlik gelukkig as manlief my verrass met blomme by die werk, Baie dankie vir die amazing man wat jy is en dat jy my altyd bederf.

4 Jaar en ek steeds Super Verlief op my eie Batman, Spiderman, Superman en Superhero! You are my happy place, The reason I believe in Fairytales!  Dankie vir wie jy is, jy is die Perfekte voorbeeld van hoe ń man moet wees!  Jy is ń man van God, die man van my hart! Dankie Vader God vir die liefde, leiding, teenwoordigheid en genade oor ons huwelik.  All the honour to You God! #Honour #God #genade #Happy #anniversary #love #truelove #fairytale #Engelbrechts

Steeds verlief met ń man van God. Die man van my Hart! ♡ Dankie vir als wat jy vir ons doen my Beer! Love you endlessly with all my heart!

Pinterest
Search