terte

Collection by Iona Moolman

7 
Pins
 Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Custard Recipes, Pizza Recipes, Yummy Recipes, Salad Recipes
Sweet RecipesCooking RecipesYummy Recipes

MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…

Discover recipes, home ideas, style inspiration and other ideas to try. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Braai Recipes, Brownie Cheesecake, Recipes
My RecipesSweet RecipesFavorite RecipesRecipiesBrownie Cheesecake

8-minuut-jogurtkaaskoek

SARIE

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak! Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Cheesecake Recipes, Mocha Cheesecake, Chocolate Cheesecake, Köstliche Desserts
My RecipesSweet RecipesFavorite RecipesRecipiesMocha Cheesecake

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND Spinach Bake, Spinach Casserole, Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Baked Spinach Recipe, Creamed Spinach Frozen, Vegan Casserole

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: botter suiker 1 eier, liggiesgeklits meel, gesif bakpoeier sout Verroom botter en suiker totdat… Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Delicious Recipes, South African Desserts, South African Recipes, Microwave Recipes, Baking Recipes
Sweet RecipesSouth African DessertsBaking Recipes

Beste Melktert Ooit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggiesgeklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat…

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlp Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Koo… Delicious Cake Recipes, Fudge Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Melktert Recipe, Stella Recipe

Gert se Wenner Melktert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlepel Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode …