Integriteit is wanneer jou binnekant groter as jou buitekant is
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Integriteit is wanneer jou binnekant groter as jou buitekant is
Good Housekeeping
Het jy geweet dit hou gesondheids- en emosionele voordele in wanneer jy neerskryf waarvoor jy dankbaar is? Dr. Robert Emmons, ’n professor in sielkunde aan die Universiteit van Kalifornië in die VSA, deel sy wenke oor hoe om ’n dankbaarheidsdagboek by te hou
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
Ek skryf vir jou n liefdesbrief
Redes om gelukkig te wees #1