Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf
Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...
Tuis -
Wat’s nuut? Kategorieë
Woordsoorte
Die doel van die blog is om Graad 12 leerders 'n beter kennis van Woordsoorte te gee.
klanke en patrone
RAAMWERK VIR DIE AANLEER VAN KLANKE IN DIE GRONDSLAGFASE Dit is nie ‘n moet dat die skryf van klanke noodwendig in dieselfde volgorde aangebied of aangeleer word nie. ‘n Gids wat uit 1997 da…
Persoonsnaam
Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid
Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in 'n woord. Byvoorbeeld "boek" het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met "scaffolding"In die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, s...
Afrikaans Rym-identifikasie TUISPROGRAM Fonologiese Bewustheid
Die tuisprogram bestaan uit 3 bladsye waarop 6 rym-groepe ingedeel is. Die kind moet woorde wat rym uitsoek en omkring. Daar 'n 'n bonus taalakttiwiteit by elkeen van die rymgroepe. 'n Antwoordblad vir ouers is ook beskikbaar...
Leesbegrip: Leesleidrade & Kontekstuele Leidrade Gratis Aktiwiteit
Doel van aktiwiteit: Die leser moet kontekstuele leidrade gebruik om die betekenis van 'n woord te ontsyfer. Hierdie aktiwiteit bestaan uit:: 8 taak-kaartjies 1 speelbord Maak so: Gebruik die speelbord as versterker en maak beurte om 'n dobbelsteen te gooi. Besluit vooraf wanneer 'n taak-kaartjie...
Tuis -
Wat’s nuut? Kategorieë