marinda kook

Collection by Ina van Es • Last updated 2 weeks ago

46 
Pins
 • 
7 
Followers
Ina van Es
  South African Recipes, Ethnic Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Chutney, Chicken Recipes, Recipies, Good Food, Turkey

Bruinhoender - Marinda Kook

BRUIN HOENDER BESTANDDELE 8 hoenderporsies Sout en peper 1 ui in ringe gesny 250 ml mayonaise 250 ml chutney 250 ml melk 1 pakkie sampioen, romerige hoender of wituiesop sout en peper na smaak METODE Sny uie in Continue reading Bruinhoender→

cottage pie blog 044 Fun Baking Recipes, Cooking Recipes, Mince Dishes, Cottage Pie, South African Recipes, Steak Recipes, Family Meals, Baked Goods, Meat

HERDERSPASTEI - In sy eenvoud lekker huiskos - Marinda Kook

Herderspastei is daardie kos wat nie groot aansien het nie. Dis egter eerlike kos. Kos wat nie vrae vra nie en net sag gaan le in die maag. BENODIG: Vir kapokaartappel bo-laag: Kook 6 aartappels in water tot dit sag Continue reading HERDERSPASTEI – In sy eenvoud lekker huiskos→

  South African Recipes, Ethnic Recipes, Easy Cooking, Cooking Recipes, Condensed Milk Cake, Food Tasting, Fried Rice, Family Meals, Salad Recipes

Koringslaai - Marinda Kook

KORING BESTANDDELE 500 ml koring Genoeg water om dit toe te maak 30 ml olie 1 ui fyn gesny 1 rooi en 1 geel peper fyn gesny 500 ml sampioene fyn gesny 1 blik mieliepitte 250 ml bevrore Continue reading Koringslaai→

  Dream Recipe, Crispy Baked Chicken, South African Recipes, Skin Care Cream, Steak Recipes, Easy Cooking, Family Meals, Stew, Food To Make

KOOLBREDIE - o, koolbredie - Marinda Kook

Sekere soort kos is trooskos. Kos wat jou omvou en laat beter voel. Koolbredie is so n soort kos. Ons eet koolbredie dwarsdeur die jaar en gewoonlik kook ek net rys daarby. BENODIG: 1kg bees stowevleis 1 ui 30 ml Continue reading KOOLBREDIE – o, koolbredie→

Jun 2018 - Marinda Kook Fish Recipes, Cake Recipes, Roasts, Mayonnaise, Starters, Tuna, Continue Reading, Dinner, Cooking

Ma se Visvorm - Marinda Kook

Bestanddele 30 ml gelatien bietjie kouewater 250 ml room 3 x gedreineerde en gevlokte blikkies tuna 65 ml gerasperde ui 325 ml mayonnaise 125 ml tamatiesous 90 ml fyngekapte pietersielie 10 ml (of meer) tabasco (of jy kan uitlos) Metode Continue reading Ma se Visvorm→

Sep 2019 - Marinda Kook Pizza Muffins, Bread Rolls, Scones, Sandwiches, Recipies, Snacks, Afrikaans, Cooking, Breakfast

Slapdeeg vinnige kaasskons - Marinda Kook

Bestanddele: 500 ml bruismeel 500 ml gerasperde kaas 500 ml melk 5 ml sout 10 ml Rooipeper of soveel jy kan vat Metode: Meng alles saam Skep in kolwyntjiepannetjie en strooi kaas oor Bak vir 20 min by 180 grade Continue reading Slapdeeg vinnige kaasskons→

Hierdie resep lyk moeilik, maar dit is verspot-maklik. En die beste is: dit behoort eintlik die vorige dag gemaak te word sodat alles lekker bymekaar kan kom Die volgende dag maak jy dit net stadig in die oond warm en Continue reading Moussaka→ Freezer Meals, Easy Meals, Freezer Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Hot Cross Buns, Moussaka, Ground Beef Recipes, Food Inspiration

Moussaka - Marinda Kook

Hierdie resep lyk moeilik, maar dit is verspot-maklik. En die beste is: dit behoort eintlik die vorige dag gemaak te word sodat alles lekker bymekaar kan kom Die volgende dag maak jy dit net stadig in die oond warm en Continue reading Moussaka→

Jun 2018 - Marinda Kook South African Recipes, Chutney, Salad Recipes, Continue Reading, Food, Chicken, Recipies, Essen, Meals

Ma se Hoenderpastei - Marinda Kook

Bestanddele 250 ml hoenderaftreksel (gebruik sommer ‘n ekstrakblokkie) 125 ml witwyn 2 groot uie, 1 in kwarte gesny en die ander een in blokkies gekap sap van 1 suurlemoen 4 peperkorrels 4 naeltjies 1,2 kg hoenderstukke bietjie olyfolie 250 g Continue reading Ma se Hoenderpastei→

Veelsydige Slap Degie - Marinda Kook Asparagus, Vegetables, Food, Projects, Log Projects, Studs, Blue Prints, Essen, Vegetable Recipes

Veelsydige Slap Degie - Marinda Kook

Bestanddele 125 ml klappermelk 125 ml sonneblomolie 1 groot eier sout na smaak 5 ml borrie 5 ml grofgestampte komynsaadjies 65 ml fyngekapte koljanderblare 250 ml bruismeel Metode Klits die klappermelk, olie en eier saam. Geur na smaak met sout Continue reading Veelsydige Slap Degie→

Jun 2018 - Marinda Kook Asparagus, Vegetables, Food, Projects, Log Projects, Studs, Blue Prints, Essen, Vegetable Recipes

Veelsydige Slap Degie - Marinda Kook

Bestanddele 125 ml klappermelk 125 ml sonneblomolie 1 groot eier sout na smaak 5 ml borrie 5 ml grofgestampte komynsaadjies 65 ml fyngekapte koljanderblare 250 ml bruismeel Metode Klits die klappermelk, olie en eier saam. Geur na smaak met sout Continue reading Veelsydige Slap Degie→

Apr 2018 - Marinda Kook South African Recipes, Ethnic Recipes, Dark Fruit Cake Recipe, Arno, Thai Red Curry, Cake Recipes, Afrikaans, Baking, Continue Reading

Kerrie Afval - Marinda Kook

Bestanddele 1 skaap afval, deeglik skoongemaak 2 liters ligte asynwater (45 ml asyn op elke liter water) 2 uie, grof gekap ekstra water, na gelang 125 ml wit wyn (opsioneel) 2 – 3 lourierblare sout en witpeper na smaak 45 Continue reading Kerrie Afval→

Jun 2018 - Marinda Kook Vanilla Essence, Creme Brulee, Fruit Salad, Continue Reading, Jun, Desserts, Projects, Room, Recipes

Crème Brûlée - Marinda Kook

Bestanddele 6 groot eiergele (gebruik die wit vir skuimies) 100 g strooisuiker saadjies van 1 vanieljepeul of 10 ml vanilla essence 500 ml egte, vars room 1 vanilla pod 4 – 6 lepels wit- of ligte bruinsuiker Metode Klits die Continue reading Crème Brûlée→

Fattoush - Marinda Kook Salads, Meals, Chicken, Continue Reading, Recipes, Food, Meal, Recipies, Essen

Fattoush - Marinda Kook

Bestanddele 500 ml 1⁄2 cm-blokkies komkommer 750 ml 1⁄2 cm-blokkies tamaties (gebruik sommer allerhande kleure saam) 2 groen soetrissies, ook in 1⁄2 cm-blokkies gesny 2 rooi soetrissies, ook in 1⁄2 cm-blokkies gesny 1 groot wit uit, ook in 1⁄2 cm-blokkies Continue reading Fattoush→

Bestandele Casata 1 rolkoek 750 ml room 125 ml strooisuiker 5 ml vanieljegeursel 100 ml fyngekapte kersies 100 ml fyngekapte neute van jou keuse Sous 250 ml room 4 x 80 g heelneut sjokoladeblokke Aarbeie Metode Voer ‘n bak Continue reading Ons Cassata→ Deserts, Pudding, Afrikaans, Recipes, Continue Reading, Food, Warm, Projects, Sousse

Ons Cassata - Marinda Kook

Bestanddele Casata 1 rolkoek 750 ml room 125 ml strooisuiker 5 ml vanieljegeursel 100 ml fyngekapte kersies 100 ml fyngekapte neute van jou keuse Sous 250 ml room 4 x 80 g heelneut sjokoladeblokke Aarbeie Metode Voer ‘n bak Continue reading Ons Cassata→

gebakte kaas 011 Cheese, Snacks, Recipes, Food, Appetizers, Recipies, Essen, Meals, Ripped Recipes

BAK N KAAS - knoffel en eet - Marinda Kook

Dis n heerlike gereg sonder mates as n voorgereg of sommer n peuselhappie. Vinnig en lekker. BENODIG: 1 camerbert fyn knoffel roosmaryntakkie olyfolie NOU: stel jou oond op 180 grade Celsius sny jou kaas in die helfte smeer dik knoffel Continue reading BAK N KAAS – knoffel en eet→

Jan 2019 - Marinda Kook 20 Ml, South African Recipes, Pasta, Beef, Vegan, Kos, Cooking, Continue Reading, Meat

Bolognesesous - Marinda Kook

Bestanddele 20 ml olie 2 uie, fyngekap 3 selderystingels, in skyfies gesny 4 knoffelhuisies, fyngemaak 4 rissies, fyngekap of volgens smaak 3 wortels, in dun skyfies gesny 750 g goeie beesmaalvleis 400 g blikkie tamatiepuree 250 ml rooiwyn 100g tamatiepasta Continue reading Bolognesesous→