poedings

Collection by Ina Groenewald

7 
Pins
Kondensmelk Tipsy Tert Oond 180 gr C.    In glasbeker; 300 ml gekapte en ontpitte dadels, 125 ml gekapte rooi cherries, 1 t koeksoda  e...

Kondensmelk Tipsy Tert Oond 180 gr C. In glasbeker; 300 ml gekapte en ontpitte dadels, 125 ml gekapte rooi cherries, 1 t koeksoda e...

cookies-custard-ice-cream-web

Koekies-en-vla roomys – Melkkos & Merlot

Winkelvla en koekies omtower in romerige roomys. Net vyf minute se werk en jou vrieskas doen nie res. Jou kinders gaan dink jy's die kat se snor.

Klits 1 blikkie koue Idealmelk [in yskas oornag] styf. Voeg 1 blik kondensmelk by en ook 1 blikkie, 290 gr, dessert room. Klits goed deur en voeg dan 160 ml Nesquick by [enige geur] en ook knippie sout, Klits baie goed. Gooi oor in plastiekbak en plaas 45 minute in vrieskas. Klits weer goed deur

Nesquick Roomys

Kondensmelkkoffieroomys

Kondensmelkkoffieroomys

Dié van ons wat grootgeword het in die era van stilhou om padkos te eet op die langpad, ken sekerlik kondensmelk-koffie of -tee...

old fashioned ideal milk ice cream

Outydse Ideal-melk roomys - Melkkos & Merlot

Tea, Cake & Create: Malva Pudding Cupcakes with Amarula Mascarpone Icing

Malva Pudding Cupcakes with Amarula Mascarpone Icing

When I saw a recipe for Malva pudding in the Taste Magazine, I was reminded of the delicious-ness of that dish. It is a perfect, sweet and sticky winter comfort food. But I had no excuse to make a pudding (ja, I know - do you really need an excuse to make pudding?!) and lots of reasons to make cupcakes. So hey presto! the idea for Malva Pudding Cupcakes was born. Well, actually I thought I was being very clever and original, but apparently not - according to Google. However, I did also come…