Boerekos met n twist

Collection by Ina Du Toit

82 
Pins
 • 
37 
Followers
Boerekos met 'n Twist: SPINASIE EN FETA SOUT TERT

SPINASIE EN FETA SOUT TERT

Hierdie resep kom van 'n tannie wat ek leer ken het as student toe ek in my tannie hulle se tuisnywerheid Polfyntjie in die Ooste van Pretoria gewerk het. Met al my af periodes en vakansies het ek daar gewerk. Ek is in my finale jaar getroud en elke ekstra geldjie het help gate toe stop. Tannie Bettie Beyers het die heerlikste Ham en Sampioen terte gemaak. Sy was glad nie suining met haar resepte nie en het gereeld haar resepte met my gedeel. Sy het vir my baie goeie raad gegee en gesê dat…

Diepgebraaide Ham, kaas en tamatie eierbroodjies ~ Lekker ontbyt met 'n twist ...Ham, kaas en tamatie eierbroodjies - (french toast)

Diepgebraaide Ham, kaas en tamatie eierbroodjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Diepgebraaide Ham, kaas en tamatie eierbroodjies ~ Lekker ontbyt met 'n twist ...Ham, kaas en tamatie eierbroodjies - (french toast)

Ek is lief vir my beskuitjie in die oggend en dan weer by 15h00 middag koffietjie. Maar deur die jare sien mens al hierdie dieete wat verby kom en weer ‘n stille dood sterf. Eending is verseker mens kan nogsteeds gesond eet en op ‘n natuurlike manier

Growwe Karringmelk beskuit met 'n Les

Ek is lief vir my beskuitjie in die oggend en dan weer by 15h00 middag koffietjie. Maar deur die jare sien mens al hierdie dieete wat verby kom en weer ‘n stille dood sterf. Eending is verseker mens kan nogsteeds gesond eet en op ‘n natuurlike manier

Hierdie beskuit is bros en lig, vullend en gesond. Bestanddele is bekostigbaar en die opbrengs is baie.    500 g botter of bakkers margarien  400 g sagte bruinsuiker  1 Eier geklits  500 ml Karringmelk  1 kg Koekmeel  20 ml Bakpoeier  5 mℓ Koeksoda  5 ml Sout  200 g Meusli  75 g Semels  100 g papawersaad  50 g klapper    Smelt die botter

Papawer en Meusli beskuit

Hierdie beskuit is bros en lig, vullend en gesond. Bestanddele is bekostigbaar en die opbrengs is baie. 500 g botter of bakkers margarien 400 g sagte bruinsuiker 1 Eier geklits 500 ml Karringmelk 1 kg Koekmeel 20 ml Bakpoeier 5 ml Koeksoda 5 ml Sout 200 g Meusli 75 g Semels 100 g papawersaad 50 g klapper Smelt die botter

Boerekos met 'n Twist: MOSTERD EN HEUNING GLANSEER SOUS

MOSTERD EN HEUNING GLANSEER SOUS

Boerekos met 'n Twist: MOSTERD EN HEUNING GLANSEER SOUS

In die Suid-Afrikaanse kos kultuur is appelkooskonfyt seker die voedsel item wat die meeste in geregte gebruik word. Dink aan jam tertjies, wildebees ogies of te wel lepel steeltjies, konfyt skywe, tussen lagie met koeke, asynpoeding, gemmerkluitjies, potjiekos souse, bredies, kerrie-en-rys, jaffels en die lys hou aan.

Appelkoos konfyt

In die Suid-Afrikaanse kos kultuur is appelkooskonfyt seker die voedsel item wat die meeste in geregte gebruik word. Dink aan jam tertjies, wildebees ogies of te wel lepel steeltjies, konfyt skywe, tussen lagie met koeke, asynpoeding, gemmerkluitjies, potjiekos souse, bredies, kerrie-en-rys, jaffels en die lys hou aan.

Boerekos met 'n Twist: Die beste Boontjiesop ooit!

Die beste Boontjiesop ooit!

1. Boontjies bevat 'n aflatoksien genaamd Phaseolus vulgaris. Hierdie toksien op die buitekant van die boontjie veroorsaak erge winderigheid, maagkrampe, diaree en hoofpyn. Nou verstaan ek hoekom my man van kompressie pitte praat! 2. Om van die toksiene ontslae te raak moet die boontjies oornag in water geweek word sodat dit kan afkom. Die bone moet vir 10min gekook word dan om die toksien maksimaal te verwyder. Spoel met elke proses die bone deeglik af. 3. Verder kan jy normaal kook...ek…

Chillie sous: Skoonma se tong!

Daar is altyd 'n gespot as ek hierdie sous met hoenderlewertjies tydens ontbyt bedien...dan roep ons dit Skoonma se tong of Bedaar vrou bedaar! Hierdie sous is warm en geurig met die pikante smaak van rissie wat deur kom. Jy kan verder besluit of die sous rooi

Boerekos met 'n Twist: CHOC-CHIP HAWERMOUT KOEKIES

CHOC-CHIP HAWERMOUT KOEKIES

Met hierdie koekie het jy die beste van beide wêrelde, die soet met die gesond gemeng. Dit is ‘n goed gebalanseerde soetheid met ‘n tikkie growwigheid om die soet mee weg te vee. Klein handjies kan sommer gou gou bedrewe raak en Mamma en Ouma bystaan met die maak van hierdie koekies! Ek eksperimenteer baie met die verskillende soort bruin suiker op die mark. Ek het al van lig tot donker gebruik, Muscavado en Treacle natuurlik my gunsteling. Onthou net, die kleur gaan verskillend uitkom…

Boerekos met 'n Twist: OUTYDSE PANNEKOEK

OUTYDSE PANNEKOEK

My man reken mos dat hy net kook vir oorlewing en ek kook met instink. Dus is ons twee in die kombuis 'n groot gevaar! Met hierdie stelling ingedagte het ek besef dat daar soveel resepte in my kop is en niks op papier neergepen is nie. Dat ek nou maar sit en dit wat instink is nou vir my kinders en ander kan nalaat. Ja, ek het my les met my Ma geleer, daar is soveel geheime saam met haar begrawe dat ek net weer besef het, juwele steek jy nie weg nie, jy polleer dit en gebruik dit! LES 1. Die…