National Womens Memorial and Anglo Boer War Museum

Some of Krugersdorp's child prisoners pose shyly for the camera

View of civilian refugees on the first train out of Kimberley after the lifting of the Siege of Kimberley during the Boer War in South Africa, February 22, 1900. Published by Underwood and Underwood.

Een van die gedenkwaardigste monumente op Doornkloof is die fort, eiehandig deur Sarel Cilliers en sy seuns op 'n strategiese plek op die westelike plato (in 1862 of 1863) gebou vir beskerming tydens Basoeto-invalle. Hierdie fort getuig van voortreflike militêre vernuf en strategie. Die westekant van die fort het geen muur gehad nie omdat daardie kant na 'n oop gelyk vlakte wys waarvandaan die vyand nie sou aanval nie. Daardie opening sou met waens toegetrek word..

Anglo-Boere Oorlog. Let op die muur. Boere kerf 'Don't forget Majuba boys' op die plaasopstal se muur en Tommies antwoord met 'No Fear'.

Die laaste Kommando wat oorgee. Vrystaat. Onder leiding van Genl. Nieuwoudt. 16 Junie 1901. Krediet aan oom Nico Moolan.

Heilbron - hulle het as martelaars gesterf. Two siblings and cousin in one grave.

Pinterest
Search