Groot geleenthede gaan na hulle wat die meeste maak van klein geleenthede
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Die pad na vrede loop deur die land van dankbaarheid
‘Wees bly! / Be happy!’ by Elizabeth Kendall
'Wees bly! / Be happy!' by Elizabeth Kendall. What to do when life gives you lemons: * don't make lemonade! * make life take the lemons back! * SMILE! Direct translation of my Afrikaans words: Look up, even if there is a stone in you hear...
Vriendinne is sussies wat God vir ons kies!
'n Ma se werk word betaal deur soentjies en drukkies
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Een klein, positiewe gedagte in die oggend kan jou hele dag verander.
WEEK 7 DAG 1 - 22 FEB 2016– HOE ANTWOORD GOD GEBED? MAANDAG – God sê nee LEES: 2 Korintiërs 12:7-10 SOAP: 2 Korintiërs 12: 8-9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.