When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Graad 2

Collection by Ilse Joubert

42 
Pins
 • 
48 
Followers
Ilse Joubert
**FREE** b-d Letter Reversal Poster Thumbs Up in Color Worksheet.Use the b-d Letter Reversal Poster Thumbs Up in Color to help your students identify the letters b and d with their hands. Teaching Posters, Teaching Phonics, Phonics Activities, Preschool Learning, Teaching Reading, Learning Activities, English Activities, Alphabet Phonics, Letter Formation

b-d Letter Reversal Poster Thumbs Up in Color

Use the b-d Letter Reversal Poster Thumbs Up in Color to help your students identify the letters b and d with their hands.

  Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Printables, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Tony Robbins

Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week  • KraftiMama

Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.

Visual Learning for Life: b/d Reversal Strategies - Letter Formation Associations Dyslexia Teaching, Teaching Phonics, Phonics Activities, Kids Learning Activities, Kindergarten Literacy, Teaching Aids, Teaching Resources, Learning For Life, Visual Learning

Solve Letter Reversal Problems with This FREE Download

Letter reversals are a common problem. Discover four effective methods for preventing and solving letter confusion, and download this free "how to" report.

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, T vir Tas Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Preschool Math, Free Printables, Tracing Worksheets, Preschool Ideas, Teaching Posters, Afrikaans Language

T vir Tas Afrikaans Alfabet Werkskaart en Kleimat • KraftiMama

Hiermee T vir Tas. Soos gewoonlik, deel asb op sosiale media om hierdie blad verniet te hou, dankie en geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie […]

 by SpraakBorrel Easel Activities, Classroom Activities, Afrikaans Language, Die A, Preschool Phonics, English Lessons For Kids, School Readiness, Kids Education, Kids And Parenting

Afrikaanse Sigwoorde Gratis!

Gratis Sigwoord-werkblaaie vir Graad 1 Leesbegrip word ook aangespreek...

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir Uil Grade R Worksheets, Kids Math Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Writing, Preschool Lesson Plans, Robert Kiyosaki, Tony Robbins, Teaching Emotions

U vir Uil Werkskaart en Kleimat • KraftiMama

Hiermee U vir Uil. Hierdie is nie vir my ideaal nie aangesien die U in uil eintlik meer ‘n ui klank is en daarom gee ek ook bus wat meer foneties korrek is. Kliek hier om direk te gaan na bus. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik […]

  Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Teaching Posters, Teaching Phonics, Kindergarten Themes, Preschool Learning Activities, Preschool Cutting Practice, Afrikaans Language, Teachers Aide

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye) Taakkaarte 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taakkaarte 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou, ui, eu, aai, ooi…

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! by SpraakBorrel Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Activities, Primary School Education, Kids Education, Teaching Kids, Kids Learning, Afrikaans Language, K Om

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in 'n woord. Byvoorbeeld "boek" het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met "scaffolding"In die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, s...