LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes
1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]
South African Recipes
South African Recipes | EASY POTATO BAKE
Ryk hoender-en-sampioenpastei
Ek maak dié pastei baie in die winter.
Spinasie-en-fetakaas-pasteie
Dis ’n heerlike middagete
Mieliebrood met pynappel
Bak hierdie smullekker broodjies in inmaakblikke.
Cape Malay Tomato Bredie
A tomato bredie is the ultimate manifestation of South African home cooking. Ostensibly a stew, bredies form an integral part of South African huiskos (home cooking), and whilst there are a number …
Resep: Murgpampoentjiesop | Maroela Media
ʼn Heerlike groentesop met baie geur!
Ingelegde kerrie boontjies
Tina De Welzim-Wewege het vir ons hierdie maklike resep gegee vir ingelegde kerrie boontjies: 1kg groenboontjies 500gr gekerfde uie 2koppies water 2 tl sout 1 k asyn 1e koekmeelblom 2tl matige kerrie 1k suiker Kook eerste 4 bestandele saam. Meng res van die bestandele en voeg by. Kook totdat boontjes sag is. Bottel
Aartappel-en-spinasie-gebak
Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak
[Resep] Hoenderrol | Maroela Media
Die gereg smaak die lekkerste wanneer dit pas voorberei is, maar dit kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan vir 30 dae gevries word.
rusks-for-home
Savory Saturday – Bredie
Welcome to South African cuisine – this sounds delicious and I cannot wait to try it out! Bredie/South African Lamb Stew Bredies are simple, traditional South African mutton stews in the Cape…
Tannie Poppie se spinasietert
SARIE
Sê ja vir ertjiesop
Wanneer ek aan ertjiesop dink, onthou ek laatnagte kuier van my jongdae. Sommer heelnag deur. En dan, in die vroeë oggendure, as die hongerpyne begin knaag, was die lekkerste lekker daai bakkie ertjiesop by die
Stadig gebakte lamskenkels
Landbou