Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
"Sluit jou oë in rustigheid en jy sal alles raaksien. Raak stil en luister, en jy sal die waarheid hoor." - Chinese gedig #quotes #words #inspiration