When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

terte

Collection by Hyla van Niekerk • Last updated 12 weeks ago

26 
Pins
Karamel-melktert Komplimente : HUISGENOOT Genoeg vir mense Bereidingstyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Afkoeltyd: oornag 250 g Tennis-koekies, fyn gedruk 200 g botter, gesme. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Curry Recipes, Instant Pudding, Sauces Thermomix, Ma Baker

Caramel milk tart

This decadent dish is still one of our most popular recipes of all time!

No-Bake Pineapple Cream Cake is so so easy and quick to make. It is incredibly delicious and looks great too. This a delicious easy dessert that you will be proud serving to your guests. Brownie Desserts, Oreo Dessert, Mini Desserts, No Bake Desserts, Easy Desserts, Delicious Desserts, Dessert Food, Potluck Desserts, Dessert Ideas

Pynappel yskastert PYNAPPEL YSKASTERT Kors: 1 Pakkie tennisbeskuitjies (fyngedruk) 100gr botter (gesmelt) Meng bogenoemde en druk vas in ‘n tertpan. Plaas in yskas terwyl jy die vulsel maak Vulsel: 1 Blikkie kondensmelk 125ml (1/2 kop suurlemoensap) 1 (400gr) blikkie “crushed” pynappel (dreineer goed) 300ml room (styfgeklits) Meng die kondensmelk en pynappel. Voeg die suurlemoensap by Vou die room in Gooi oor tertkors en versier met stukkies fyn tennisbeskuitjies Sit in die…

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Pudding Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Cuban Recipes, Microwave Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

(Genoeg vir 2 terte) 250 ml Botter of Margarien 500 ml Koekmeel 30 ml Mielieblom 30 ml Versiersuiker 2 ml Sout Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met d… Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Easy Desserts, Ma Baker, Pie Crust Recipes, Pie Crusts, Coconut Tart, Milk Tart

Smeerdegie vir soet terte – Boerekos – Kook met Nostalgie

(Genoeg vir 2 terte) 250 ml Botter of Margarien 500 ml Koekmeel 30 ml Mielieblom 30 ml Versiersuiker 2 ml Sout Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met d…