Hoender-en-sampioenpastei - om hierdie dis nog vinniger te maak koop 'n klaar gaar hoeder op pad huistoe.

MELKTERT ~ Die lekkerste melktert wat jy ooit gaan bak !! Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. Voorspoed, en laat weet!!!! Gertie.

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Pinterest
Search