Chicken Penne Pasta with Bacon and Spinach in Creamy Tomato Sauce
Chicken Penne Pasta with Bacon and Spinach in Creamy Tomato Sauce
Ryk hoender-en-sampioenpastei
Ek maak dié pastei baie in die winter.
Vinnige hoenderpastei
Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word. Dit sal voorkom dat die deeg pap word.
Gebakte broccolihoender
Dié romerige sous toor met gister se oorskiethoender (en die kinders kry broccoli in)
Flippen Lekker Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie
Flippen Lekker Hoender 10 hoenderporsies van jou keuse 1 koppie mrs balls chutney 1 koppie all gold tamatiesous 2 el kookolie 1 pakkie groentesop 1 blikkie coke so handvol groot geelwortels, gekrap…