Terte

Collection by Huibrecht De

15 
Pins
Huibrecht De
could milk tert Delicious Cake Recipes, Tart Recipes, Yummy Cakes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Yummy Food, Burger Recipes, Copycat Recipes, Kos

MENSE, HY SMELT WEG IN JOU MOND REGUIT HEUPE TOE. DIT IS LEKKER VERBY. BESTANDELE1 Blik Kondensmelk1/2 Koppie Suurlemoensap5 Eiers geskei 6 Eetlepels Strooisuiker1 Pakkie TennisbeskuitjiesKlits kondensmelk en suurlemoensap saam tot styf.Voeg geklitste eiergele byPak tennisbeskuitjies in tertbord, en gooi die mengsel bo-oorKlits eierwitte styf en voeg die strooisuiker geleidelik bySkep bo-op die vulselBak in matige …

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Drink Recipes

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Pinterest